DILS­HAAD HAS­SEN

Re­ke­ning­be­stuur­der, Lans­do­w­ne, Kaap­stad

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 12 -

Dils­haad het in ’n tra­di­si­o­ne­le In­die­se huis groot­ge­word. Sy het die ba­sie­se be­gin­sels van kos maak by haar ma, Zu­lei­gah, ge­leer en daar­mee be­gin eks­pe­ri­men­teer. Sy ge­niet dit om kook­pro­gram­me te kyk en lees graag re­sep­te en pas dit dan aan om dit haar eie te maak. Sy droom daar­van om haar eie de­li­win­kel te o­pen waar sy haar pas­sie vir kos kan uit­leef.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.