IL­SE MOS­TERT

Bin­ne­ver­sier­der, Ho­pe­field

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 13 -

Il­se het kuns s­tu­deer en maak hout­werk­pro­duk­te vir die huis, maar is net so lief vir kos maak. Haar twee guns­te­ling-plek­ke is haar mo­tor­huis met al die sae, hout en bo­re, en haar kom­buis. Haar ma is glad nie lief vir kos maak nie en Il­se het dus van ’n jong ou­der­dom af die kos­aan­ko­pe be­gin doen en as die ge­sin se kos­ma­ker ont­luik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.