KOSKAS: DIT MOET JY HÊ

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 13 -

○ Blik­kies Ta­ma­ties, pit­mie­lies, ver­skei­den­heid bo­ne, ke­ker­ert­jies

Klap­per­melk Ver­kies­lik li­te

○ Sak­kies ta­ma­tie­pas­ta

○ Af­trek­sels Groen­te, bees­vleis, vis en hoen­der (met min sout en by­mid­dels)

○ A­syn Wit- en bruin­drui­we (nie spi­ri­tus), s­jer­rie, ap­pel en rys

○ O­lyfo­lies Goeie ek­stras­ui­wer o­lyf­o­lie vir slaaisous, saad-en-o­lyf­o­lie­meng­sel vir braai

An­der o­lies Se­sam en brand­ris­sie

○ Sa­de Pam­poen, se­sam, son­ne­blom – voor­af ge­roos­ter (oor groen­te en slaai en in pesto)

Sout See­sout­vlok­kies, ge­wo­ne sout , ver­skei­den­heid ge­geur­de sprin­kel­sou­te

Sou­se Goeie so­ja- en wor­ces­ter­sous

Pesto’s Ver­skei­den­heid

Len­sies Rooi en bruin

Sop­meng­sel vir die win­ter

○ Meel Koek, bruis, vol­ko­ring, ke­ker­ert­jie

○ Heel a­man­dels om a­man­del­meel in die voed­sel­ver­wer­ker te maak ○ Droë klap­per om klap­per­meel in die voed­sel­ver­wer­ker te maak

○ Droëvrugte Turk­se ap­pel­ko­se, da­dels, bos­bes­sies en go­ji­bes­sies

○ S­ty­sel Ha­wer­mout, mieliepap (grof en fyn), polenta, koes­koes, bul­gur

○ Pas­ta Pen­ne, ma­ca­ro­ni, fet­tuc­ci­ne. spag­het­ti, twee­mi­nuut-noe­dels (droog oor slaai)

Poei­ers Ka­kao, vla­poei­er en mie­lie­blom

○ Tee en kof­fie Ver­skei­den­heid geu­re – nie net vir drink­goed nie, maar ook om ys­tee of ys­kof­fie en slaaisous te maak en om daar­mee te kook

○ Fyn spe­se­rye Pas ge­maal­de pe­per, ko­myn, koljander, ka­neel, neut­mus­kaat, bor­rie, pa­pri­ka, rooi­pe­per, mos­terd­poei­er, gem­mer, pi­men­to ( all­spi­ce), brand­ris­sie­poei­er

○ Heel spe­se­rye Ko­myn­saad­jies, kol­jan­der­saad­jies, kassia en/of ka­neel, lou­rier­bla­re, mos­terd­saad­jies, ster­a­nys, na­el­tjies, swart­pe­per­kor­rels, brand­ris­sie­vlok­kies

○ S­pe­se­ry­meng­sels Ge­roos­ter­de ker­rie­poei­er, ge­roos­ter­de ma­sa­la, C­hi­ne­se vyf­spe­se­ry­meng­sel, an­der meng­sels

T­hai­se ker­rie­pas­tas Rooi, groen, geel

○ Ge­droog­de kruie Ge­meng­de I­ta­li­aan­se kruie, o­re­go

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.