Huisgenoot

SJOKOLADEB­IERPOEDING

-

GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 min. Bak: 20-25 min.

60 ml (¼ k) olie 60 ml (¼ k) botter,

gesmelt 500 ml (2 k) bruin

suiker 2 eiers 1 x 340 ml-bottel

swartbier (stout) 5 ml (1 t) vanielje

geursel 250 ml (1 k) meel 310 ml (1¼ k) kakao ’n knippie sout

Voorverhit die oond tot 180 °C. Bespuit 4 klein oondbakkie­s of 6 ramekins goed met kossproei.

Klits die olie, botter en bruinsuike­r goed saam. Klits die eiers een-een by.

Voeg die bier en vanielje by en klits goed. Sif die meel, kakao en sout oor die mengsel en roer tot net gemeng.

Verdeel die beslag tussen die bereide oondbakkie­s of ramekins; bak 20-25 min. of tot die poeding gaar maar steeds sag in die middel is.

Sit warm voor saam met geklopte room en nog kakao.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa