Huisgenoot

BEROEMDE BEROEMD FIKSIESKRY­WERS

-

JAMESJAM MESMCVEY(23)MCVEY (23), lid van die Britse groep The Vam Vamps, se e eerste roman word na verwagting volgende jaar uitger gereik. “Toe ons The Vamps se boek gedoen het, het ek uitg uitgewers ontmoet wat my help. Hulle het my aangespo spoor om daarmee voort te gaan.” Hy sê hy hoop dit sal wy wys ouens in seunsgroep­e is nie dom nie. “Dis frustreren rend dat mense jou so stereotipe­er. Daar is ’n wanopvatti­ng dat jy maak of jy sing as jy in ’n musiekgroe­p is. Ek wil hê mense moet sien ons hou ook van leer.”

 ??  ?? Die werklikhei­dsterre KENDALL (21, links) en KYLIE JENNER (19) was medeskrywe­rs van Rebels: City of Indra en die opvolg, Time of the Twins.
Die werklikhei­dsterre KENDALL (21, links) en KYLIE JENNER (19) was medeskrywe­rs van Rebels: City of Indra en die opvolg, Time of the Twins.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa