1 HEEL BORSSTUK

Huisgenoot - - Kos & Mode -

Braai die borsstuk voor­af in die oond en rond dan af oor die ko­le. Dit ver­se­ker die vleis is sag, maar het steeds ’n ge­rook­te braai­vleis­geur. Jy kan dit ook van die be­gin af in ’n ke­tel­braai gaar­maak. GE­NOEG VIR 6-8 MEN­SE Be­rei­ding: 10 min. Bak: 5 uur Braai: 15-20 min. Rus: 15 min. 250 ml (1 k) bees­vleis

af­trek­sel 2 lou­rier­bla­re 1,5 kg stuk bees­bors

stuk VRYFMENGSEL 15 ml (1 e) brand­ris­sie

vlok­kies 5 ml (1 t) fyn kol­jan­der 5 ml (1 t) fyn ko­myn 5 ml (1 t) mos­terd

poei­er 15 ml (1 e) knof­fel

poei­er 15 ml (1 e) droë tie­mie 15 ml (1 e) see­sout Voor­ver­hit die oond tot 160 °C.

1 Giet die af­trek­sel in ’n oond­bak met ’n dek­sel en voeg die bla­re by.

2 Vryfmengsel Meng al­les goed en vryf oor

die borsstuk.

3 Plaas die vleis in die af­trek­sel, be­dek en oond­braai 5 uur sta­dig.

4 Haal die vleis uit die af­trek­sel en braai oor warm ko­le tot ef­fens ge­skroei en lek­ker bros. Laat 15 min. rus en sny in sky­we.

5 Sit voor saam met mos­terd, a­gur­kies en pie­kel­ui­tjies.

2 1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.