2 BEET-ENROOIKOOLSLAAI

Huisgenoot - - Kos & Mode - dat die geu­re kan meng. 3 Afronding S­prin­kel die se­sam­sa­de en neu­te oor net voor op­die­ning oor.

GE­NOEG VIR 6-8 MEN­SE Be­rei­ding: 15 min. Gaar­maak: 20-30 min. Staan: 30 min. SLAAISOUS 80 ml (⅓ k) o­lyf­o­lie 45 ml (3 e) suur

le­moen­sap 30 ml (2 e) heu­ning 1 ml (¼ t) wa­sa­bi

(op­si­o­neel) sout en vars ge­maal­de

swart­pe­per SLAAI 6 be­te, sag­ge­kook, ge­skil en in dun sky­fies ge­sny 4-6 mid­del­slag­wor­tels, ge­skil en in dun re­pies ge­sny 1 klein rooi­kool, dun

ge­sny ’n groot hand vol ge­kap­te dil­le of kol­jan­der­bla­re 30 ml (2 e) pie­kel

gem­mer, fyn ge­kap AFRONDING wit en swart se­sam

sa­de, ge­roos­ter ’n hand vol ha­sel­neu­te,

ge­roos­ter

1 Slaaisous Meng al die be­stand­de­le.

2 Slaai Meng die be­stand­de­le en skep in ’n slaai­bak. Giet die sous oor en laat staan so- As jy nie pie­kel­gem­mer in die han­de kry nie, ras­per so­wat ’n 1 cm-stuk vars gem­mer­wor­tel fyn en voeg dit by die slaaisous. (Blaai om)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.