AS JY BE­TRAP WORD . . .

Huisgenoot - - Raad -

Wat as jy be­sluit om te krap en jou maat vang jou uit? Dit maak nie saak wat jou re­des is nie, jy gaan soos die skurk lyk. Jou maat gaan jou dalk daar­van be­skul­dig dat jy on­se­ker is oor jou­self, kin­der­ag­tig of be­drieg­lik.

Die bes­te ma­nier om die si­tu­a­sie te han­teer is om oop kaar­te te speel oor jou ge­drag. “Kom met die he­le sak pa­tats vo­ren­dag en aan­vaar ver­ant­woor­de­lik­heid vir jou op­tre­de,” is die hoof van be­ra­ding by die Park­wood­se Fa­mi­ly Li­fe­sen­trum, Ju­dy Rams­den, se raad.

Er­ken jy moes dit nie ge­doen het nie, wees eer­lik oor hoe­kom jy dit ge­doen het en stel dan voor jul­le be­spreek jul ver­hou­ding o­pen­har­tig, sê sy.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.