WENK

Huisgenoot - - Geldsake -

As jy ver­skil­len­de po­lis­aan­bie­dings oor­weeg, moet jy kyk hoe die pre­miesty­gings ge­struk­tu­reer word. Dit moet met in­fla­sie tred hou, maar die fyn druk kan ook be­hels dat jou pre­mie aan­vank­lik goed lyk, maar dan is die jaar­lik­se ver­ho­ging ys­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.