LEEU

Huisgenoot - - Horoskoop -

22 JUL – 22 AUG Met die klem steeds op jou geld­ho­ro­skoop, moet jy jou nou op jou geld­sa­ke toe­spits. Dit lyk of jy ver­al aan­dag aan skyn­baar on­be­nul­li­ge uit­ga­wes moet skenk, want al die klein be­drag­gies saam maak ein­de­lik ’n groot be­drag en laat die geld weg­smelt. As jy en jou maat van ’n voor­uit­stre­wen­de toe­koms droom, is dit tyd om di­na­mies op te tree om jou dro­me te ver­we­sen­lik. GE­LUK­KI­GE NOM­MERS 42, 40, 37, 29, 11, 36

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.