STEENBOK

Huisgenoot - - Horoskoop -

21 DES – 20 JAN Die son be­weeg deur jou be­roeps­ho­ro­skoop en laat val sy lig op jou loop­baan. Dit is dalk so reg in die kraal van ’n am­bi­si­eu­se Steenbok, wie se top­pri­o­ri­teit waar­skyn­lik is om die kruin van be­roep­suk­ses te be­reik. Aan­ge­sien jy tans in die kol­lig is, is die tyd ge­leë om jou bes­te te le­wer, of jy jou be­roeps­doel­wit­te be­vor­der of jou in die o­pen­ba­re a­re­na ves­tig. GE­LUK­KI­GE NOM­MERS 3, 44, 16, 27, 24, 42

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.