BUL

Huisgenoot - - Horoskoop -

20 APR – 20 MEI Dit is die i­de­a­le week om tyd saam met die jong­span deur te bring; jou eie kin­ders of dié van fa­mi­lie en vrien­de. Jy kan dalk spe­le­tjies met hul­le speel, be­lang­stel­ling in hul stok­perd­jies toon, ’n hel­pen­de hand met hul pro­jek­te ver­leen of prak­tie­se raad en hand­vaar­dig­heid met hul­le deel. Hul on­skuld en ver­beel­ding kan ’n o­pen­ba­ring en in­spi­ra­sie wees. GE­LUK­KI­GE NOM­MERS 39, 35, 43, 11, 25, 2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.