GOING IN STY­LE

Huisgenoot - - Vermaak -

Mis­daad­ko­me­die. Drie be­jaar­de

vrien­de ( Mor­gan F­ree­man, links, Mi­cha­el Cai­ne en Alan Ar­kin) is plat­sak na­dat hul­le uit hul af­tree­geld be­drieg is. Hul­le be­plan ’n bank­roof­tog om ’n ge­rief­li­ke ou­dag te ver­se­ker. Dis ’n pret­ti­ge, lig­har­ti­ge, goed­voel­ko­me­die son­der fie­ter­ja­sies. ’n Wel­ko­me ver­an­de­ring van die law­wig­heid wat baie ko­me­dies oor­heers. – BUHLE-BETHU QATYANA 2017. 96 MIN. O13. R109*

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.