Huisgenoot

SKEPELINGE – AANLOOP TOT ’N ROMAN

-

(Human & Rousseau, R350)

Een van die laaste boeke deur Schoeman verskyn volgende maand by Human & Rousseau. Volgens sy uitgewer, Nelleke de Jager, ondersoek hy hierin die wêreld waarvandaa­n die eerste Europese immigrante aan die Kaap kom.

“Self het hy dit ’n hibriede teks genoem: nóg fiksie nóg niefiksie. Eerder soos twee stukke glas wat jy bo-oor mekaar plaas om dan ’n nuwe soort verhaal te skep. Dit is ’n besonderse nalatenska­p, veral nou waar oorsprong meer as ooit tevore onder die loep geneem word.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa