Huisgenoot

STADSJAPIE

-

Die gr. 1-klas gaan vir die eerste keer op ’n uitstappie plaas toe.

“Mamma, ons het gesien hoe die oom ’n perd maak!” vertel Jannie toe hy die middag by die huis kom. “Is jy seker?” vra sy ma. “Ja, toe ons daar kom, was hy net besig om die hoewe vas te spyker.” STEPHANIE BURGER, MALMESBURY

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa