Huisgenoot

UVB-STRALE

-

UVB-strale is ook gevaarlik. Dit veroorsaak sonbrand en katarakte (vertroebel­ing van die ooglens) en werk op die immuunstel­sel in. Dit dra ook tot velkanker by. Melanome, die gevaarliks­te vorm van velkanker, hou met ernstige UVB-sonbrand voor die ouderdom van 20 jaar verband. Die meeste UVB-strale word deur die osoonlaag geabsorbee­r, maar genoeg dring deur om ernstige skade aan te rig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa