WAT IS ’N CHE­MIE­SE AF­SKIL­FE­RING?

Huisgenoot - - Skoonheid -

Dit is die aan­wen­ding van ’n suur­kon­sen­tra­sie aan jou vel met die doel om ’n ge­kon­tro­leer­de brand­wond te ver­oor­oor­saak.

Met die boon­ste la­gie van jou vel dus weg­ge­brand, word dit ge­dwing om hom­self ge­sond te maak en ’n splin­ter­nu­we, jon­ger vel te ver­vaar­dig.

Melk-, sa­li­siel- en man­de­lien­suur is van die su­re wat in ver­skil­len­de sterk­tes met me­kaar ver­meng word om ein­de­lik die af­skil­fe­rings­ef­fek te ver­oor­saak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.