Huisgenoot

THE BOSS BABY

-

Animasieko­medie. Tim (stemwerk deur Tobey Maguire) dink hy, sy ma (Lisa Kudrow) en pa (Jimmy Kimmel) is die volmaakte gesin. Dan maak ’n bababoetie (Alec Baldwin) sy opwagting – en daar steek meer in hom as wat ’n mens dink. Die regisseur, Tom McGrath, kon nie besluit of hy hierdie sinlose fliek op kinders of grootmense mik nie. ’n Vermorsing van 97 minute. – LYNN ELY 2017. 97 MIN. O. R109*

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa