DIE T­RE­VOR NOAHSKAKEL

Huisgenoot - - Vermaak -

Dié 25-ja­ri­ge boor­ling van Kemp­ton Park het on­langs saam met die ko­me­di­ant T­re­vor

No­ah uit­ge­hang toe hy in die voor­pro­gram was van dié aan­bie­der van The Dai­ly Show in A­me­ri­ka se ver­to­ning The­re’s a Gup­ta on my Stoep. Hy’t selfs in ’n pri­vaat stra­ler rond­ge­rits. “Ek dink die eer­ste ding wat men­se van T­re­vor sal ver­wag, is dat hy ar­ro­gant is en sy lief­de vir Suid-A­fri­ka ver­loor het. Die teen­oor­ge­stel­de is waar. Hy is baie plat op die aar­de. Be­hal­we na­tuur­lik wan­neer hy in ’n pri­vaat jet vlieg. Dan is nie­mand plat op die aar­de nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.