Huisgenoot

Pierre Breytenbac­h

-

Die Getroud met Rugby-akteur PIERRE

BREYTENBAC­H bieg hy het ’n beheptheid met blokraaie en sudoku: “Ek sukkel om verby een te blaai.” Hy werk selfs tussen tonele op die stel van Getroud met Rugby aan blokraaie. “Dit sit jou brein so ’n bietjie op ’n ander plek.”

Waarom geniet hy dit so? “Oor my liefde vir Afrikaans; goeie Afrikaans,” sê hy.

Hy het al in die verlede ’n blokraaiwo­ordeboek gebruik. Maar nee, hy sal nie sommer kul nie. “Daar is aan die einde altyd een of twee woorde wat jy nie kry nie. Dan gaan maak ek koffie of stap in die tuin. Daarna sal ek een van hulle dalk kry.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa