Uit­ge­vat vir ’n spog­braai

Huisgenoot - - Inhoud -

Je­ne­wer en to­ni­kum

Sit dit voor saam met po­me­losky­fies en roos­ma­ryn, swart­pe­per en suur­le­moen­sky­fies, kom­kom­mer­sky­fies en tie­mie­tak­kies of gre­na­del­la en ment.

Sitrus­wa­ter

Maak ’n groot be­ker vol wa­ter en ys. Sny 1 po­me­lo, 2 le­moe­ne en 1 suur­le­moen in sky­fies en voeg saam met ’n hand vol vars ment­tak­kies by die wa­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.