Groen en lig­te kos uit die tuin

Dis Tuin­dag op 15 Ok­to­ber, en om dit te vier, maak ons kos uit die tuin – al­les groen en lig en lek­ker ge­sond

Huisgenoot - - Inhoud - Deur CARMEN PE­TER­SEN S­ti­le­ring: CARMEN NIEHAUS Fo­to’s: ME­GAN MILLER

THAISE GROENKERRIE

GE­NOEG VIR 6 MEN­SE Be­rei­ding: 20 min. Gaar­maak: 20 min.

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie 10 ml (2 t) bot­ter 1 ui, in blok­kies ge­sny 1 cm-stuk gem­mer, fyn ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­kap ’n knip­pie sout 1 x 50 g-sak­kie Thaise groen­ker­rie­pas­ta 120 g sui­ker­ert­jies 1 x 400 g-blik klap­per­melk 125 ml (½ k) wa­ter 7,5 ml (1½ t) bruin­sui­ker ’n hand vol vars ba­si­lie­bla­re, ge­skeur ’n hand vol vars kol­jan­der, ge­kap SAMPIOENE 15 ml (1 e) bot­ter 5 ml (1 t) o­lie 250 g kno­pie­sam­pi­oe­ne, in kwar­te

ge­sny SALSA ¼ groen pa­pa­ja, in blok­kies ge­sny 1 groot, groen pie­sang, in blok­kies

ge­sny 1 groen brand­ris­sie, ge­kap 3 spriet­uie, ge­kap (hou die boon­ste

groen deel) 1 ferm ta­ma­tie, ont­pit en in blok­kies

ge­sny ’n hand vol vars kol­jan­der, ge­kap VIR VOORSIT gaar bas­ma­ti­rys 45 ml (3 e) se­sam­saad, ge­roos­ter

1 Ver­hit die o­lie en bot­ter in ’n ka­strol. Voeg die ui, gem­mer en knof­fel saam met ’n knip­pie sout vir so­wat 5 min. by. Voeg die ker­rie­pas­ta by en braai 2 min. ter­wyl jy dik­wels roer.

2 Voeg die sui­ker­ert­jies in en giet die klap­per­melk saam met die wa­ter en sui­ker in. Bring tot ’n vin­ni­ge prut­punt, ver­laag die hit­te en kook 5 min. of tot sag en gaar.

3 S­ka­kel die hit­te af en voeg die ba­si­lie en kol­jan­der by; be­dek en los so­wat 3 min. op die stoof.

4 Sampioene Ver­hit die bot­ter en o­lie in ’n pan; braai die sampioene tot goud­bruin. Voeg by die ker­rie voor jy dit voorsit.

5 Salsa Meng al die be­stand­de­le, be­dek en laat ver­koel.

6 Vir voorsit Meng die rys en se­sam­saad. Kap die oor­bly­wen­de spriet­uie en meng dit ook deur die rys. Sit voor saam met die ker­rie en salsa.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.