SKOTTELONTBYT

Huisgenoot - - Kos -

’n Een­skot­tel­ont­byt is die i­de­a­le ge­reg vir groot kook. Be­derf jou ge­sin hier­mee.

GE­NOEG VIR 6 MEN­SE Be­rei­ding: 10 min. Bak: so­wat 1 uur

400 g ba­ba-aar­tap­pels,

ge­hal­veer 30 ml (2 e) o­lyf­o­lie sout en vars ge­maal­de pe­per 1 rooi-ui, in kwar­te ge­sny 1 soet­ris­sie, in blok­kies ge­sny 200 g spek­re­pe 100 g ker­sie­ta­ma­ties EIERVLA 6 ei­ers 125 ml (½ k) suur­room 375 ml (1½ k) melk 45 ml (3 e) ge­kap­te gras­uie

+ ek­stra vir voorsit sout en vars ge­maal­de pe­per Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. Be­spuit ’n groot skot­tel met kos­sproei.

1 Pak die aar­tap­pels in die skot­tel en drup die o­lyf­o­lie oor. Geur met die sout en vars ge­maal­de pe­per. Bak 30 min. of tot gaar.

2 Ver­sprei die ui, soet­ris­sie en spek­re­pe tus­sen die aar­tap­pels. Bak nog 10 min. 3 Pak die ta­ma­ties tus­sen­in.

4 Eiervla K­lits al­les goed saam en giet oor die be­stand­de­le in die skot­tel. Bak 15-20 min. of tot die ei­er ge­stol is. 5 Vir voorsit S­prin­kel nog ge­kap­te gras­uie oor, in­dien ver­kies. Sny in stuk­ke en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.