GEROOSTERDE-PREI-EN-LENSIESLAAI

Huisgenoot - - Kos -

Ver­leen ’n heer­li­ke ge­ka­ra­mel­li­seer­de geur aan dié slaai deur die preie voor­af te roos­ter.

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE Be­rei­ding: 10 min. Gaar­maak: 10 min.

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie 8 ba­bapreie, skoon­ge­maak en in die leng­te ge­hal­veer sout en vars ge­maal­de

pe­per 2 x 410 g bruin len­sies,

af­ge­spoel en ge­drei­neer ’n hand vol bron­kors­bla­re 60 ml (¼ k) pe­co­ri­no­skaaf­sels of 2 wie­le ge­krum­mel­de fe­ta VIR AFRONDING 1 suur­le­moen se sap 2,5 ml (½ t) fyn ko­myn 30 ml (2 e) o­lyf­o­lie 10 g kol­jan­der­bla­re, ge­kap

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C.

1 Smeer die helf­te van die o­lyf­o­lie op ’n bak­plaat. Geur die preie met die sout en vars ge­maal­de pe­per en pak met die sny­kant na on­der op die bak­plaat. Drup die res van die o­lie oor en roos­ter 10 min. of tot ef­fens ge­skroei.

2 Meng die len­sies, bla­re en pe­co­ri­no of fe­ta met die preie. 3 Vir afronding Meng die res van die be­stand­de­le deur die slaai en geur met nog van die sout en vars ge­maal­de pe­per, in­dien ver­kies.

(Blaai om)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.