Het jy ’n oog­room no­dig? Ons gee ant­woor­de

Huisgenoot - - Inhoud -

Jy wend el­ke dag be­vog­ti­ger en son­skerm aan. Is dit reg­tig no­dig om ook ’n oog­room of -se­rum by jou skoon­heids­roe­ti­ne te voeg? Die ant­woord is ja. En dit is hoe­kom: Die vel on­der jou oë is veel dun­ner en de­li­ka­ter as el­ders op jou ge­sig. Rond­om jou oë is baie min o­lie­klie­re (wat jou vel na­tuur­lik be­vog hou). Daar­om kort dié deel ek­stra ver­troe­te­ling.

Se­ke­re oog­ro­me is ont­werp om met pofferigheid, don­ker krin­ge of ploot­jies te help.

Wend dit so aan

Oog­room moet aan skoon vel aan­ge­wend word voor jou be­vog­ti­ger en son­skerm.

Plaas ’n klein bie­tjie op jou ring­vin­ger en wend ’n paar kol­le­tjies rond­om die been om jou oog­kas aan.

Tik die pro­duk lig­gies tot dit ge­ab­sor­beer is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.