WATERDRAER

Huisgenoot - - Horoskoop -

21 JAN – 18 FEB Die me­de­din­gen­de Mars be­weeg van­dees­week by ’n ver­soen­ba­re lug­te­ken in, wat jou ’n voor­sprong bo an­der sal gee wan­neer jy jou stand­pun­te de­bat­teer. Maar maak jou reg om men­se die har­nas in te jaag, ver­al as jy ’n on­kon­ven­si­o­ne­le Waterdraer is. Dis ’n ge­skik­te tyd om jou e­ner­gie in in­tel­lek­tu­e­le ak­ti­wi­tei­te te stort; daar­om wil jy dalk vir ’n kur­sus in­skryf. GELUKKIGE NOMMERS 36, 49, 32, 25, 3, 9

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.