WAT DIE DEPARTEMENT SÊ

Huisgenoot - - Nuus -

S­te­ve Ma­bo­na, woord­voer­der van die Gau­teng­se departement van on­der­wys, be­ves­tig ’n ou­er het’ n klag­te in­ge­dien na­dat die voor­sit­ter van die be­heer­lig­gaam by die ver­kie­sings­pro­ses van 19 Sep­tem­ber in­ge­gryp het. Be­amp­tes i sop 23 Ok­to­ber na die skool om die saak te on­der­soek.

“Die voor­sit­ter het geen reg ge­had om in te meng nie,” sê S­te­ve. Die departement het toe aan­be­veel dat al ses as amp­te­li­ke hoofleiers aan­ge­wys word so­dat “die mo­reel van die kin­ders nie ska­de aan­ge­doen word nie”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.