SO MOET DIABETE EET

Huisgenoot - - Nuus - 1 2 3 4 5

Di­a­beet­kos hoef nie on­smaak­lik te wees nie; pas net jou ge­lief­de re­sep­te aan om aan die vol­gen­de rig­ly­ne te vol­doen:

Moe­nie maal­tye oor­slaan nie. Eet drie ge­son­de e­tes as­ook peu­sel­hap­pies om jou bloed­sui­ker­vlak­ke on­der be­heer te hou.

Kos moet min ver­sa­dig­de vet­te (vet vleis, bot­ter) be­vat, maar kan ge­son­der, on­ver­sa­dig­de vet­te (a­vo­ka­do, neu­te, sa­de, vis) be­vat. Ver­my sui­ker en te veel sout. Kies kos­se met ’n lae GI (pa­tat, broc­co­li, ta­ma­ties, sam­pi­oe­ne, boon­tjies, ap­pels, vol­graan­brood).

Volg ’n ge­ba­lan­seer­de di­eet wat baie ma­er pro­te­ïen be­vat.

Dit is net al­ge­me­ne rig­ly­ne; raad­pleeg steeds ’n dok­ter of di­eet­kun­di­ge vir rig­ly­ne wat jou per­soon­lik pas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.