PRETFEITE

Huisgenoot - - *Vermaak -

Am­ber He­ard (31) speel Me­ra, die ko­nin­gin van At­lan­tis.

A­qua­man, Cy­borg en The Flash kry al drie hul eie so­lo­fliek. A­qua­man word in 2018 uit­ge­reik, en Cy­borg en Flashpoint in 2020.

Zack Sny­der (51) het in Mei uit­ge­tree as re­gis­seur ná sy dog­ter, Au­tumn (20), se self­dood so­dat hy dit kon ver­werk. Die A­ven­gers-re­gis­seur Joss W­he­don, (53), het toe die lei­sels by hom oor­ge­neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.