COCO

Huisgenoot - - *Vermaak -

A­ni­ma­sie. Met Ben­ja­min Bratt, Ga­el Gar­cía Ber­nal en Renée Vic­tor. Re­gis­seurs: Lee Un­krich en A­dri­an Mo­li­na. Be­gin op 22 No­vem­ber.

Mi­guel se fa­mi­lie be­let hom al ja­re lank mu­siek. Tog droom hy daar­van om ’n mu­si­kant te word nes sy held, Er­nes­to de la Cruz. Mi­guel is des­pe­raat om hom­self te be­wys en be­land in die kleur­ry­ke Land van die Dooi­es, waar hy die wa­re ver­haal van sy ge­sin se ver­le­de ont­dek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.