OLAF’S FROZEN ADVENTURE

Huisgenoot - - *Vermaak -

A­ni­ma­sie. Met K­ris­ten Bell en Josh Gad. Re­gis­seurs: Ke­vin De­ters en S­te­vie Wer­mers. Be­gin op 22 No­vem­ber.

Vir jong aan­han­gers van die tref­fe­ra­ni­ma­sie­fliek Frozen is dié kort­fliek van net 21 mi­nu­te on­ont­beer­lik. Dit word voor die fliek Coco ver­toon. El­sa en An­na ont­dek hul­le het geen Kers­tra­di­sies in hul fa­mi­lie nie en hul pel Olaf on­der­neem dan ’n a­von­tuur om een te kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.