DVD’s WAR ON EVERYONE – WILLEM MÖLLER

Huisgenoot - - *Vermaak -

Ak­sie­ko­me­die.

Die speur­ders Ter­ry Mon­roe (A­lex­an­der S­karsgård) en Bob Bo­laño (Mi­cha­el Peña, fo­to) steel, ge­bruik dwelms en aan­vaar om­koop­geld son­der om te blik of te bloos. Tog is hul­le aan­ge­na­me ou­ens wat ras­sis­te ver­pes en mal is oor kin­ders. ’n C­ha­os ont­staan toe hul­le ’n klein­skaal­se mis­da­di­ger wat hul­le dink ’n groot roof­tog be­plan, pro­beer af­pers. S­karsgård en Peña is uit­ste­kend en die di­a­loog is met hu­mor ge­laai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.