TV-FLIEKS E-TV

Huisgenoot - - *Vermaak -

ENDLESS LOVE

Dra­ma. ’n Tie­ner­seun uit ’n ne­de­ri­ge ag­ter­grond raak op ’n mei­sie uit ’n skat­ryk fa­mi­lie ver­lief. Hul on­der­skeie fa­mi­lies is ge­kant teen hul ro­man­se, maar dit dryf die twee net na­der aan me­kaar, en hul lief­de word tot die ui­ter­ste be­proef. A­lex Pet­ty­fer en Ga­briel­la Wil­de (fo­to), Joe­ly Ri­chard­son. DONDERDAG 16 NO­VEM­BER 23:00 2014, 104 MIN, O13

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.