M-NET

Huisgenoot - - *Vermaak -

THE LITTLE KINGS

Dra­ma. In dié aan­gry­pen­de SuidA­fri­kaan­se sport­dra­ma is ’n oud­krie­ket­kap­tein uit die sport ver­ban weens wed­stryd­knoei­e­ry. Hy het am­per niks op sy naam nie, maar kry ’n twee­de kans toe hy werk kry by ’n skool op ’n kus­dor­pie om ’n krie­ket­span­ne­tjie af te rig. Kan hy werk­lik van sy ver­le­de weg­hard­loop? Jus­tin S­try­dom (fo­to) en Jo­na­than Tay­lor. SATERDAG 18 NO­VEM­BER 14:30 2017, 90 MIN, O13GT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.