FOX (DSTV-KA­NAAL 125)

Huisgenoot - - *Vermaak -

THE WALKING DEAD SEISOEN 8

Rick G­ri­mes en sy groep voer hul stryd om oor­le­wing ver­der na­dat die zom­bie-a­po­ka­lips uit­ge­breek het. Dié keer vat hul­le die bo­se Ne­gan se Sa­vi­ors-groep aan. Van die an­der ko­lo­nies staan G­ri­mes by in hul stryd om oor­le­wing. Nor­man Ree­dus en Andrew Lin­coln (fo­to). MAANDAE OM 21:00

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.