SHOWMAX

Huisgenoot - - *Vermaak -

SILWERSKERMFEESKORTFLIEKS

T­win­tig kort­flieks wat van­jaar op die kykNET Sil­wer­skerm­fees ver­toon is, is op dié stroom­diens be­skik­baar. Dit sluit in Ver­snel, wat as die bes­te kort­fliek op die fees be­kroon is, en Vos­sie Ver­gas Hom­self, met on­der an­de­re To­bie Cron­je en Ju­ne van Merch (fo­to).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.