VILLAINS

Huisgenoot - - *Vermaak - – WILLEM MÖLLER

QUEENS OF THE S­TO­NE AGE Op hul se­wen­de al­bum neem die roc­kers hul krag­ti­ge meng­sel van swaar rock, glam en prog na ’n nuwe vlak dank­sy die pop­ver­vaar­di­ger Mark Ron­son. Josh Hom­me se stem her­in­ner ál meer aan Da­vid Bo­wie op sy bes­te, en Ron­son se on­be­skof­te ver­men­ging van me­lo­die­se e­lek­trie­se ki­ta­re, e­lek­tro­nie­se klan­ke en dans­vloer­rit­mes sal jou by­bly. Speel dit hard.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.