I­DE­A­LE MAN

Huisgenoot - - Grappies -

Mi­ke stap bui­ten­toe net toe ’n taxi ver­by­ry. Hy be­duie vir die taxi om stil te hou en klim on­mid­del­lik in.

“Vol­maak­te tyds­be­re­ke­ning,” sê die tax­i­be­stuur­der. “Jy is net soos D­ries.” “Wie?” “D­ries Ac­ker­man. Die ou wat al­les reg ge­doen het. Soos dat ek ver­by­ry net toe jy ’n taxi no­dig het. Dis hoe dit ook met D­ries sou ge­beur het.”

“In elk­een se le­we is maar ’n haak­plek,” stry Mi­ke.

“Nie by D­ries nie. Hy was ’n uit­ste­ken­de sport­man en kon mak­lik be­roep­sten­nis ge­speel het. Hy kon soos ’n pro gholf speel. Hy het ge­sing soos ’n o­pe­ra­san­ger en kon soos ’n ster dans. Daar­by het hy ’n ge­heue soos ’n o­li­fant ge­had; hy kon al­mal se ver­jaar­dag ont­hou. Hy kon al­les reg­maak. Hy was nie soos ek nie. Wan­neer ek ’n gloei­lamp ver­vang, laat ek die he­le buurt se lig­te blaas.” “S­joe, jy ont­hou hom goed,” sê Mi­ke. “Eint­lik het ek hom nooit ont­moet nie,” sê die tax­i­be­stuur­der. “Nou hoe weet jy so baie van hom?” “Ek is met sy we­du­wee ge­troud.” LOUISE NOETH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.