NUWE GESEGDES

Huisgenoot - - Grappies -

Wie laas­te lag . . . ver­staan nie eint­lik die grap nie.

’n An­der man se boe­ke . . . moet te­rug­ge­gee word.

Buig die boom­pie . . . en jy is in die moei­lik­heid.

Wie in glas­hui­se woon . . . moet dik­wels rui­te was.

Erf­geld is . . . welkom. HESTER, NAMIBIË

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.