BAAS­SPEUR­DER

Huisgenoot - - Grappies -

Eer­ste ou: “Is Kal­lie ’n goeie speur­der?” Twee­de ou: “Wel ja. Een­keer het ’n ro­wer kalfs­leer­hand­skoe­ne aan­ge­trek voor hy ’n brand­kluis in Jo­han­nes­burg be­roof het. Kal­lie het die vin­ger­af­druk­ke ge­neem en vyf dae la­ter die koei in Tex­as in heg­te­nis ge­neem.” KOEN, GEORGE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.