KLEIN EN KOUD

Huisgenoot - - Grappies - Jan­nie: Sy ma: Jan­nie:

Toe Jan­nie van die skool af kom, vra sy ma wat hy al­les dié dag ge­leer het.

“Ons het ge­leer van hond­jies, perd­jies en ba­ba­tjies wat dood­gaan van die koue.”

“Ag, nee. Wat­ter ver­skrik­li­ke goed leer die on­der­wy­sers julle dan dees­dae?”

“My juf­frou het ge­sê dis ver­kluim­woor­de.” F.H. HORNE, HARTENBOS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.