KROKODILTRANE

Huisgenoot - - Grappies -

Koos lê dronk by sy vrou se graf en huil. “Ek is baie lief vir jou, Ma­grie­ta,” snik hy. “As jy te­rug­kom na my toe, sal ek da­de­lik die drank los.”

Met dié stoot ’n mol sand op by die graf. Koos skrik groot, spring op en skree: “Goei­ste, Ma­grie­ta, kan jy nie eens ’n grap vat nie?” ADRI, P­RE­TO­RIA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.