SKRYF SO IN VIR ONS TWEE­DE FLIEK­KOM­PE­TI­SIE

Huisgenoot - - Nuus -

Dink jy jou eie lief­des­ver­haal sal die volk net so aan­gryp soos dié van Sam­pie en Ir­ma?

Deel dan jou sto­rie met ons – dit kan as in­spi­ra­sie dien vir die twee­de fliek wat Huisgenoot en kykNET saam maak.

Ver­tel jou wa­re lief­des­ver­haal in hoog­stens 3 000 woor­de en stuur dit na hg­fliek@huisgenoot.com.

Die slui­tings­da­tum is 15 Ja­nu­a­rie 2018. ’n Pa­neel be­oor­de­laars van Huisgenoot en kykNET sal die ver­haal met die mees­te po­ten­si­aal kies en dit sal dien as grond­slag vir die draai­boek. Skryf in en kyk hoe jou sto­rie dalk die sil­wer­doek haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.