YS­KAS KAAS­KOEK POT­JIES

Huisgenoot - - Kos -

’n Mens moet da­rem ook iets soets in­pak. Dit is ’n goeie plaas­ver­van­ger vir draai­room­ys, on­weer­staan­baar lek­ker en mak­lik om te maak. GENOEG VIR 4 MEN­SE Be­rei­ding: 15 min. Ver­koel: 30 min. KORS 1 pak­kie (300 g) ha­wer­mout­se­mel­be­skuit­jies, fyn­ge­maak 100 g bot­ter of klap­per­bot­ter, ge­smelt VUL­SEL

2 hou­ers (230 g elk) ge­room­de maaskaas of room­kaas 60 ml (¼ k) ro­me­ri­ge

jo­gurt 180 ml (¾ k)

ver­sier­sui­ker 1 suur­le­moen se fyn­ge­ras­per­de skil en ’n hal­we suur­le­moen se sap ’n knip­pie sout AFRONDING gre­na­del­la­pulp of vars

fram­bo­se

Kors Meng die krum­mels en bot­ter; hou een­kant.

2 Vul­sel Meng al die vul­sel­be­stand­de­le met ’n draad­klit­ser.

S­prin­kel van die krum­mel­meng­sel on­der in ’n fles­sie. Vul dit drie­kwart met die maas­kaas­vul­sel en maak ge­lyk. S­prin­kel nog krum­mels oor en skep nog vul­sel in.

4 Afronding Skep die gre­na­del­la­pulp oor of rang­skik die fram­bo­se bo-op. Maak toe en laat ver­koel. Jy kan die krum­mels son­der bot­ter of klap­per­o­lie maak en dit net oor­sprin­kel. Jy kan dit selfs heel­te­mal uit­los en pleks daar­van net ’n la­gie vrug­te pak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.