DIE NUWELINGE

Huisgenoot - - *Vermaak -

A­qua­man

Die Ga­me of Thro­nes­ster Ja­son Mo­moa (38) speel dié su­per­held, wat blits­vin­nig swem en te­le­pa­ties met die see­le­we kan kom­mu­ni­keer. Die aan­vank­li­ke re­gis­seur, Zack Sny­der, wou hê A­qua­man moet ’n bui­te­stan­der wees, ver­tel Ja­son. “Ek is in Ha­waii ge­bo­re en het in Io­wa eint­lik as bui­te­stan­der groot­ge­word; daar­om kon ek be­slis daar­mee i­den­ti­fi­seer. A­qua­man se mi­to­lo­gie stem ook oor­een met my men­se s’n.

Cy­borg

Ray Fis­her (30) speel Vic­tor S­to­ne, of­te­wel die bi­o­nie­se su­per­held Cy­borg. Ná ’n on­ge­luk red sy pa sy le­we deur die eks­voet­bal­ster in iets tus­sen ’n mens en ’n ma­sjien te laat ver­an­der.

The Flash

Dié su­per­held was ook in Sui­ci­de S­quad te sien. E­zra Miller (25), wat ook in Train­wreck ge­sig ge­wys het, ver­tolk die rol.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.