SINKPLAAT SESSIES

Huisgenoot - - *Vermaak - – MARIZKA COETZER

RE­FENT­SE Re­fent­se se jong­ste CD be­vat ou guns­te­lin­ge en kraak­vars snit­te uit die pen van die ge­lief­de Sot­ho­man met die diep stem. Sy ne­de­rig­heid word op dié a­koes­tie­se al­bum vas­ge­vang, en aan­han­gers kan uit­sien na snit­te soos A­no­ret, Oom Faan Se Plaas en B­rey­ten Se B­rief. Dit be­vat ook ’n aan­gry­pen­de Lau­ri­ka Rauch-keur­spel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.