Ou­pa­groot­jie Mick Jag­ger se mei­sie is 51 jaar jon­ger as hy!

Die ou bok Mick Jag­ger (74) se nuwe mei­sieie is 51 jaar jon­ger as hy. Hier is ’n blik op die rok­jag­ter ag­ter se veel­be­spro­ke lief­des­pad

Huisgenoot - - Inhould - Saam­ge­stel deur LARAA ATSON

SY LIEF­DES­LE­WE laat die ton­ge al de­ka­des klap. Die Rol­ling S­to­nes- le­gen­de Mick Jag­ger is im­mers net so be­kend as rok­jag­ter as vir die tref­fers wat hom be­roemd ge­maak het. Nou gons dit weer, dié keer oor die pa van agt se jong­ste lie­fie. Noor Al­fal­lah (23) is 51 jaar jon­ger as haar 74-ja­ri­ge kê­rel, ’n ou­pa­groot­jie.

Die ma van Mick se 11 maan­de oue seun­tjie het tot on­langs nog plan­ne ge­had om van­dees­maand saam met hom va­kan­sie te hou. Boon­op het die bal­le­ri­na Me­la­nie Ham­rick (31) on­langs in ’n on­der­houd ge­sê hul­le maak toe vir No­vem­ber en dan sien sy uit na ’n va­kan­sie saam met haar ba­ba en sy pa.. Daar­van sal se­ker nou niks kom nie, ten­sy­en­sy Noor as ba­ba­op­pas­ser saam­gaan.

Noor, ’n as­pi­rant­film­ver­vaar­di­ger,di­ger, pryk op al wat ’n po­nie­koe­rant se voor­blad is se­dert haar ver­hou­ding mett Mick op die lap­pe ge­kom het. Hul­le is glo al twee jaar lank in ’n ver­hou­ding,ng, maar het die kat in die don­ker ge­kny­pyp ter­wyl Me­la­nie, sy mei­sie vann drie jaar, swan­ger was met hul seun. eun. “Mick wou sy ver­hou­ding stil­til­hou om Me­la­nie nie te ver­nee­der nie,” ver­tel ’n skin­der­tong. g.

Die aap was eg­ter uit die e mou toe Mick en sy jong blaar laar on­langs saam ge­waar word opp ’n paar ro­man­tie­se af­spra­ke in Pa­rys. s.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.