Huis­kos vir diabete

Met M Wêreld di­a­be­tes dag op 14 No­vem­ber in i ge­dag­te maak ons huis­kos wat vir diabete d aan­ge­pas is

Huisgenoot - - Inhould - Re­sep­te en sti­le­ring: ESTHER MA­LAN, Fo­to’s: ME­GAN MILLER Gal­li­o­va- kos­skry­wer van die jaar 1 2 3 4 5

TAMATIEHOENDER GEBAK MET PES­TO

Hoen­der­bors­fi­let­te is ’n goeie bron van ma­er pro­te­ïen.

GENOEG VIR 4 MEN­SE Be­rei­ding: 10 min. Gaar­maak: 30 min.

1 x 410 g-blik ge­kap­te

ta­ma­ties 4 hoen­der­bors­fi­let­te sout en vars ge­maal­de

pe­per 400 g ba­ba-aar­tap­pels,

ge­kook tot gaar 4 sky­we moz­za­rel­la 15 ml (1 e) o­lyf­o­lie VIR VOORSIT 60 ml (¼ k) krui­e­pes­to

van jou keu­se vars ba­si­lie­bla­re Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. Be­spuit ’n oond­pan met kos­sproei.

Giet die ge­kap­te ta­ma­ties in die oond­pan.

Geur die hoen­der­bors­fi­let­te lig­gies met die sout en vars ge­maal­de pe­per. Pak dit in die pan op die ta­ma­ties. Bak 20 min. in die oond.

Haal die oond­pan uit en ska­kel die oond se roos­ter­e­le­ment aan.

Ver­sprei die aar­tap­pels tus­sen die hoen­der. Pak die moz­za­rel­la bo-op en drup die o­lyf­o­lie oor. Roos­ter 5-10 min. in die oond of tot die kaas ge­smelt het.

Vir voorsit

Drup die pes­to oor en gar­neer met die ba­si­lie. Sit da­de­lik voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.