’n Gru­wel, dra­ma en nog op die kas­sie

Huisgenoot - - Inhould -

THE AUTOPSY OF JA­NE DOE

Gru­wel. ’n Man en sy seun werk as lyk­skou­ers op ’n klein dor­pie. Hul le­we word om­ver­ge­gooi toe die lyk van ’n on­be­ken­de jong vrou, wat net Ja­ne Doe ge­doop is, na hul­le ge­bring word. Ter­wyl hul­le haar dood on­der­soek, ge­beur vreem­de din­ge op die dorp en word hul­le by ’n in­ge­wik­kel­de, don­ker ge­hei­me­nis be­trek. B­ri­an Cox, E­mi­le Hirsch (fo­to) en Op­he­lia Lo­vi­bond. SATERDAG 18 NO­VEM­BER 21:00 2016, 86 MIN, 16GTN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.