Han­non-pro­duk­te

In kykNET se Glam Gu­ru word le­sers week­liks mooi­ge­maak

Huisgenoot - - Inhould -

WAN­NEER jy jou le­we moet re­ël en vol­gens werk­skof­te in­deel, word jy ge­dwing om ’n streng roe­ti­ne te hand­haaf. An­ne­tjie Hall van Roo­de­poort het haar roe­ti­ne so ver­fyn dat min ruim­te ge­laat word vir im­pul­si­wi­teit.

Geen won­der nie haar voor­koms word net so ri­gied soos haar roe­ti­ne be­stuur. Maar ’n vrou kan net so lank vas­ge­vang word in so ’n le­we voor sy wil uit­breek en ver­nu­we. An­ne­tjie het gaan hulp vra by Glam Gu­ru. Han­non en sy span het haar ha­re kort ge­knip en don­ker ge­kleur. Kyk net hoe mooi sien ’n mens haar oë.

(39), ONTVANGSDAME, ROO­DE­POORT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.